Promosies

MID-WEEK PROMOSIE

Betaal vir 3 nagte se verblyf en ontvang 1 addissionele nag GRATIS!

Ons verseker dat elke eenheid behoorlik toegerus is wanneer u hier ontspan.  Elke eenheid het ‘n volledige kombuis met al die nodige breekgoed en braai geriewe, daar is ‘n yskas/vrieskas, mikrogolf gasstoof, afdroog lappe, skoonmaak middles en komplimentere koffie en tee word verskaf.  Die eenheid het ‘n LCD TV, DSTV met M-Net, Sport, Flieks en Kyk-Net kanale, bord speletjies en boeke vir u gebruik. Daaglikse skoonmaak dienste is addissioneel beskikbaar.

Terme: Minimum bespreking van 3 nagte.   Besprekings is slegs gelding 16 Januarie – 31 Augustus 2018.  Nie geldig tydens Skoolvakansies en Publieke Vakansiedae nie!

***** WANNEER JY NAVRAAG DOEN, NOEM ASB DIE MID-WEEK AFSLAG *****