Kontak

RONEL RAUTENBACH -079 801 8577

JAN RAUTENBACH  –   072 928 4889

E-pos adres: info@pumulalodge.net

ADRES: Pumula Lodge, De Nyl Zyn Oog Pad, Modimolle, 0510, Suid-Afrika

POSADRES:  POSBUS 3490, Modimolle, 0510.

GPS: Lengtegraad -24deg 45′ 39.8″ S & Breedtegraad 28deg 18′ 14.3″ E

AANWYSINGS VAN PRETORIA:
Vanaf Pretoria neem die N1 Noord na Polokwane (Pietersburg), neem die Modimolle / Marble Hall afrit by die Kranskop Tollhek, draai lings na Modimolle, volg die pad na Modimolle vir 10km, ry reg deur die dorp en draai lings op Thabo Mbeki Weg – R101 na Bela Bela (Warmbad), ry reguit uit die dorp uit vir 10 km en draai regs op De Nyl Zyn Oog grondpad, volg hierdie pad vir 5.1km, Pumula Lodge is dan op u regter kant.

 
 

Verification