Experience peace, tranquility, the brilliance of star studded nights and the call of Jackal.

We welcome you to Pumula Lodge, situated in the picturesque Waterberg Mountains between Bela-Bela (Warmbaths) and Modimolle (Nylstroom).  All of our units offer a bush-veld atmosphere with abundant game, flora and bird life on the 106 ha of bush-veld.  The four intimate and luxurious units offer each guest the modern amenities of home.  Very importantly we do have a generator that will provide power when Eskom is off.

All guests are invited to take self-guided game drives at their own leisure. The farm consists of bush-veld and Savannah, there are Zebra, Wildebeest, Blesbuck, Impala, Nyala and smaller game species.  We also offer walking trails, fishing and canoeing on the property.

Your hosts Jan & Ronel, welcome you to share their game farm for the duration of your stay.  With quality service and attention to detail, we strive to make every stay memorable.

Reviews

Baie dankie vir ‘n lieflike wegbreek & wegkruip naweek.  Dit het soos ‘n stukkie hemel gevoel.  Alles is perfek, netheid, meubels, TV, Swembad, alle toerusting, wild, vrede, tuin … die lys wil nie stop nie!

Albert, Lourin, Wibo, Cara en Ouma Hester

 

Dit is regtig ‘n lieflike plekkie wat julle hier opgebou en onderhou.  Alles en ons meen alles is so mooi netjies en skoon, tot by die dam!  Baie dankie dis so heerlik om op so ‘n spesiale, rustige plekkie te kom ontspan.  Manna uit die hemel!

Frank & Elsie, Neltie, Ruben en Chante

 

Dankie! Ons het heerlik gebly en herlaai.  Kwaliteit gesinstyd in ‘n pragtige omgewing.  Die voetpaaie en dam is pragtig en die huis het werklik alles wat ‘n mens nodig sal he.  Die buitestort was ‘n groot bederf.  Voorspoed en seen.

Die Wenholds

 

Pumula is verseker die beste Medisyne en ‘n prag plekkie om te kom herlaai.  Baie dankie vir julle vriendelikheid en dat julle julle stukkie hemel met ons deel.  Sien gou weer!

Douglas en Nadia & Elri

 

Thank you for such a wonderful luxurious weekend at Pumula Lodge.  The chalet is absolutely stunning, beautifully furnished with breathtaking views.  We realy felt home being totaly spoiled at Pumula.  The Nyala trail was very adventurous and we got to see Zebras and Impala, a really awesome experience.  Thank you and may you be blessed in abundance.

Angy & Lugi

 

Ons het ons gate uit geniet die afgelope paar dae! Baie dankie vir julle oulike plekkie en die vriendelike helpers. Julle sal ons verseker weer sien.

Jan, Edward, Emma, Gerrit, Neil en Heather

Ons waardeer dat julle soveel kwaliteit aanbied in ‘n tyd dat ‘n mens al gewoond geraak het aan afskeep verblyf. Baie rustig en in heemse bome en natuur saam met wild wat ook rustig voorkom, ‘n kosbare ervaring. Mag julle dieselfde vreugde ervaar wat julle voorsien.

Oosthuizen gesin

The house was so neat and tidy. It was so fantastically equipped and the beds were so comfortable. Love the way the house has been decorated. That outside shower was just a blessing. Really loved showering there. The dam and the animals were a lovely sight to see. It was worth every cent we paid and found it ever so relaxing. Thank you. We will come again.

Leilani Young

Baie dankie vir ‘n rustige week en lekker saamkuier. Die stilte was wonderlik, ons en die kinders het die veld baie geniet. Die huis is baie luuks en warm. Ons het niks kortgekom nie. Baie ruim en gerieflik. Die buitestort het ons veral geniet in die oggend.

Janes, Susan, Cornell & Juane

Thank you for a beautiful breakaway! I can’t remember when was the last time that I’ve relaxed so much! Lovely accommodation, friendly staff and beautiful surroundings. Saw so many animals and our daughter loved tracing all the animals foot prints. We will definetely return and recommend your place to others. Thank you again for the peaceful, relaxing holiday, you have a little heaven in the bush!

Leverne, August & Gizelle

Hemel op aarde! Stilte en Rustigheid met God…net wat ons benodig het. Die eenheid en omgewing is pragtig. Dit kan ons tweede tuiste word. Dankie dat julle dit met ons gedeel het.

Chris, Maria, Cassandra, Christopher en David

Pumula Lodge

SLEEPING-OUT.co.za